Al jou woorde laat my dink
Aan iets besonders
Saam met jou
Jy laat my droom in die nag
Van ware liefde
En n man so sag
Jy laat my wonder…
Hoe die wêreld sal wees
As dit die hele tyd net daar was
Jy vra sal ek kan wag
Tot op die einde sal ek se elke slag
Jy laat my wonder…
Hoe die wêreld sal wees
As dit die hele tyd net daar was
Stukkies uit “Ek Wonder” deur Karlien van Jaarsveld